#WeeksdaeVibesMetVenita – Veranda Panda | 25 Junie

Loading player...
Die duo Veranda Panda gesels nuwe musiek en hulle planne vir die res van 2025 en hulle drome vir 2026. Liam en Jane is nie net SUPER talentvol nie, maar ook netso PASSIEVOL wanneer dit kom by musiek en om die Suid-Afrikaanse musiekindustrie se grense bietjie GROTER te laat strek! Hulle deel ook die storie agter hulle nuwe enkelsnit SEEDS en hoe frustrasie op pad na ’n Yoga-klas die inspirasie agter alles was.
25 Jun 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Shortstraw | 3 September 

Shortstraw is hierdie week se #HOOF-fokus en Venita gesels met die manne oor hulle nuutste EP, Everything In Between. Sy leer meer oor die beginjare van die band en wat hulle al vir die afgelope 17 jaar suksesvol in die musiekbedryf hou.
3 Sep 28 min