Nuwe rooikaartreël: Alles wat jy moet weet

Loading player...
In vandag se episode bespreek ons die nuwe 20-minuut rooikaartreël wat die naweek beproef sal word wanneer die Springbokke hul toetsseisoen open.
1 Jul 7AM Afrikaans South Africa News · Sports

Other recent episodes

Hoe ernstig is Siya Kolisi se besering?

In vandag se episode van Skrumstories bespreek ons Siya Kolisi se besering en of hy moontlik gereed sal wees vir die naweek se toets teen Italië.
30 Jun 9AM 5 min