
Siya Kolisi steeds uit vir Saterdag se toets teen Italië?
Loading player...
Die Springbok-span vir die toets teen Italië is vir Saterdag aangekondig, maar Siya Kolisi bly ongelukkig steeds aan die kant. Die aanbieders bespreek waarom, en wat dit vir die span as geheel kan beteken.