
Innibos: Ouma is op pad
Loading player...
Margit Meyer-Rodenbeck is Ouma en sy is op pad om Innibos op horings te kom neem met haar observasies oor alles wat haar pla. Jurgen Human is die man agter die meeste woorde.