Aktrise Desire Gardner het met die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville, Benescke en Francois oor haar reeks, Magda Louw gesels. Die derde seisoen is nou op KykNet. Sy gebruik komedie om by mense se harte uit te kom - en soos mense lag ervaar hulle genesing. #komedie #inspirasie #dierealbrekfis #radiotygerberg
Die glanspaar Andriaan Bergh en Melinda Bam, onderskeidelik voormalige Mnr SA en Mej SA, het beleef dat God hulle gedra het toe hulle dogtertjie Rein Talia Bergh twee maande te vroeg gebore is. Die baba het 1,1kg geweeg met geboorte. God is almagtig en in beheer. Dit is wat hulle…
🌅 STORIE VAN HOOP | FRIK POTGIETER | DIE REAL BREKFIS (06:00-09:00) Vir 2 en 'n half jaar is Frik Potgieter (54) and Peter Huxham (55) onskuldig in 'n tronk in Ekwatoriaal Guinee aangehou voordat hulle vroeër die maand met presidensiële kwytskelding vrygelaat is. In ’n roerende gesprek met Benescke…
BERNICE WEST - NUWE ENKELSNIT Nuwe mamma, sanger, skrywer ek aktrise Bernice West het met die Real Brekfis span gesels oor haar nuwe enkelsnit "Komma Nader."
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.