Lewensiklus van plante

Loading player...
Ons kyk dikwels na plante en vergeet dat dit ook lewende dinge is, net soos mense en diere. Daar is so baie dinge wat binne ’n plant gebeur, wat ons nie eens raaksien nie. Tog het plante ook ’n hele lewensiklus van saadjie tot groot plant of boom wat vrugte en/of blomme dra en nuwe saad maak.
2 Jul 2025 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Die tikmasjien

Die tikmasjien stem in verskeie opsigte met die rekenaarsleutelbord wat ons vandag gebruik, ooreen. Al die letters wat op ʼn rekenaar se sleutelbord en selfs ʼn selfoon is, is in dieselfde volgorde as op die tikmasjiene van destyds.
8 Jul 6 min

Die wa

ʼn Wa word beskryf as ʼn vierwielige ry- of voertuig wat deur diere getrek word, ʼn vierwielige voertuig wat swaar goedere vervoer, of ʼn spoorwegvoertuig.
8 Jul 11 min

Sonnestelsel

Die sonnestelsel bestaan uit die son saam met al die planete wat rondom die son wentel. Dit sluit ook asteroïede, meteore, komete en die planete se mane in.
8 Jul 16 min

Massa

Massa is die hoeveelheid materie in ʼn voorwerp. Dit is dus ʼn kombinasie van die aantal atome, die digtheid van die atome en die soort atome in ʼn voorwerp.
23 Jun 7 min