Menseregte van Suid-Afrika

Loading player...
Menseregte beteken daardie regte wat elke liewe mens het omdat hy of sy ’n mens is. Elke mens kry hierdie regte vanaf die oomblik dat hy of sy gebore word. Alle mense het hierdie regte, elke mens moet dieselfde regte hê en niemand mag hierdie regte van jou wegneem nie.
2 Jul 2025 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Die tikmasjien

Die tikmasjien stem in verskeie opsigte met die rekenaarsleutelbord wat ons vandag gebruik, ooreen. Al die letters wat op ʼn rekenaar se sleutelbord en selfs ʼn selfoon is, is in dieselfde volgorde as op die tikmasjiene van destyds.
8 Jul 6 min

Die wa

ʼn Wa word beskryf as ʼn vierwielige ry- of voertuig wat deur diere getrek word, ʼn vierwielige voertuig wat swaar goedere vervoer, of ʼn spoorwegvoertuig.
8 Jul 11 min

Sonnestelsel

Die sonnestelsel bestaan uit die son saam met al die planete wat rondom die son wentel. Dit sluit ook asteroïede, meteore, komete en die planete se mane in.
8 Jul 16 min

Massa

Massa is die hoeveelheid materie in ʼn voorwerp. Dit is dus ʼn kombinasie van die aantal atome, die digtheid van die atome en die soort atome in ʼn voorwerp.
23 Jun 7 min