Suid - Afrika: 'n Gevoel van verlamming te midde van onsekerheid

Loading player...
Jannie Pelser en gaste, Prof. Andre Duvenhage, Dr. Oscar van Heerden en Gert van der Westhuizen gesels oor die huidige toestand in Suid Afrika wat 'n verlammende effek op sy mense het, gegewe die onsekere toekoms
2 Jul Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Vredes-inisiatief in die midde Ooste

Jannie Pelser en gaste, Proff. Abel Esterhuize, Andre Duvenhage en Roland Henwood gesels vandag oor die vredes-inisiatief in die midde ooste
1 Oct 51 min

Wat behels egte medemenslikheid?

Jannie Pelser en gaste, Ds Rudi Swanepoel, Dr Andre van Niekerk en Prof Fanie gesels vandag oor wat behels egte medemenslikheid
3 Sep 51 min