
Biosfeer
Loading player...
Die biosfeer is die plek op die aarde waar lewe bestaan en sluit die grond, rotse, water en atmosfeer in. Die biosfeer is ’n baie groot stelsel waarin verskillende dele saamwerk om lewe te onderhou. Alle lewe op aarde en die interaksie met nielewende rotse, water en lug noem ons die biosfeer.