#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Prestasie Afrigter.

Loading player...
Gielie Hoffman, Prestasie-afrigter en Strategiese Konsultant, het by Doepie en Nina kom kuier vir 'n Dag in die lewe van
30 Jun 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min