
Vakansie aktiwiteiit 6_Le Bonheur Reptile and Adventures
Loading player...
Le Bonheur Reptile and Adventures, geleë naby Paarl in die Wes-Kaap, is ‘n opwindende uitstappie vir die hele gesin! Hier kan jy krokodille van naby sien, 'n informele toer doen, en selfs op 'n bootrit gaan om hulle in die dam te sien swem. Daar is ook slange, opvoedkundige uitstallings, en ‘n speelarea vir kinders. Die plaasrestaurant bedien heerlike kos, en die omgewing is perfek vir pieknieks en avonture in die natuur. ‘n Lekker kombinasie van leer en speel!
#dierealbrekfis #lebonheurreptileandadventures
#dierealbrekfis #lebonheurreptileandadventures