
Vakansie aktiwiteit_SANCOBB (Southern African Foundation for the Conservation of Coastal Birds)
Loading player...
By SANCCOB in Table View word siek, beseerde en verweesde pikkewyne – en ander seevoëls – met liefde versorg en gerehabiliteer. Dié sentrum speel ’n sleutelrol in die bewaring van die bedreigde Afrika-pikkewyn. Bezoekers kan meer leer oor hierdie fassinerende voëls, kyk hoe hulle gevoer word en sien hoe hulle voorberei word vir hul vrylating terug in die natuur. 'n Inspirasie vir oud en jonk!