#WeeksdaeVibesMetVenita - MJ Nel | 2 Julie

Loading player...
Gebreekte elmboog of nie, MJ Nel bring nog steeds al die VIBES na Venita toe! Hy vertel wat alles in sy lewe gebeur het vandag hy die laaste keer met Venita gesels het en hoe hy sy klank gevind het. Sy nuutste enkelsnit 'All I Know' is nie net sy eerste engelse liedjie nie, maar ook sy heel eerste liedjie wat hy OOIT geskryf het.
2 Jul 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Shortstraw | 3 September 

Shortstraw is hierdie week se #HOOF-fokus en Venita gesels met die manne oor hulle nuutste EP, Everything In Between. Sy leer meer oor die beginjare van die band en wat hulle al vir die afgelope 17 jaar suksesvol in die musiekbedryf hou.
3 Sep 28 min