#WeeksdaeVibesMetVenita -Niamh Beatrix | 30 Junie

Loading player...
Al die pad uit Ierland uit gesels Venita met 14 jarige Niamh Beatrix oor haar nuutste enkelsnit 'Too Loud'. Niamh vertel hoe sy haar stories op papier sit en wanneer sy weer 'n draai gaan maak in Suid-Afrika
30 Jun 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Shortstraw | 3 September 

Shortstraw is hierdie week se #HOOF-fokus en Venita gesels met die manne oor hulle nuutste EP, Everything In Between. Sy leer meer oor die beginjare van die band en wat hulle al vir die afgelope 17 jaar suksesvol in die musiekbedryf hou.
3 Sep 28 min