
Trump 'dink nie' hy gaan kundiges heraanstel nie
Loading player...
Die oorstromings in Texas se dodetal styg steeds met die jongste syfers wat aandui 82 mense is dood. Intussen kom president Donald Trump se administrasie onder skoot omdat soveel as as 1 155 chemici, bioloë, toksikoloë en ander wetenskaplikes, omtrent 75 persent van die land se omgewingsagentskap afgedank is met ‘n verdere 800 wat by die agentskap vir weervoorspelling en oseane werksaam was. Op ‘n vraag of hy weer kundiges sal aanstel, het Trump so geantwoord.