Action SA soek aksie oor polisie-krisis, inmenging

Loading player...
ActionSA het aan die Parlement se speaker, Thoko Didiza, geskryf en ʼn dringende debat gevra oor die krisis in die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die groter strafregstelsel. Die volg na verdoemende bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Hy beweer daar is politieke inmenging, insluitend deur die Polisieminister, Senzo Mchunu, in sommige hoëprofielsake. Dereleen James van ActionSA sê die bewerings is een van die kommerwekkendste aanklagte teen die staat se sekerheidsinstellings:
7 Jul 7AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

NNN koester tradisionele owerhede

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het 'n hoflikheidsbesoek aan tradisionele leiers in die Zambezi-streek afgelê voor vandag se 35ste Heldedag-herdenking. Presidensiële woordvoerder Jonas Mbamba het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die besoek die regering se verbintenis tot sterk bande met tradisionele owerhede beklemtoon.
26 Aug 4AM 1 min

Trump vry opnuut na Noord-Korea

Die Amerikaanse president Donald Trump sê hy wil die Noord-Koreaanse leier Kim Jong-un ontmoet, moontlik vanjaar nog. Sedert Trump se inhuldiging in Januarie het Kim die Amerikaanse president se herhaalde oproepe geïgnoreer vir die herlewing van direkte diplomasie wat hy tydens sy 2017-2021-termyn in die amp nagestreef het. Dit het…
26 Aug 4AM 1 min

Stryd teen prysmonster vorder, sê Reserwebank

Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê sentrale banke vorder met die verlaging van wêreldwye inflasie. Kganyago het na sy terugkeer van die Jackson Hole Ekonomiese Simposium in die VSA, aan SABC News gesê gevare bestaan egter steeds, insluitend handelstariewe wat pryse kan verhoog. Hy is bekommerd oor…
26 Aug 3AM 1 min

Skoolhoof, onderwyser in SA aangeval

Die Suid-Afrikaanse regering het alle vorms van geweld by skole veroordeel en sê dit ondermyn onderrig, veiligheid en kinders se toekoms. ʼn Gautengse skoolhoof is verlede week met ʼn mes gesteek toe sy probeer het om ʼn geveg tussen leerders van West Ridge High en Hoërskool Roodepoort te stop. In…
26 Aug 2AM 1 min

Reën tot Vrydag voorspel

‘n Sterk bolugtrog is besig om oor Namibië in te beweeg en enkele reënbuie word vandag reeds in die Mariental-omgewing en die suidelike kusgebiede verwag. Vanaf môre gaan die stelsel versterk en goeie buie word tot Vrydag vir sekere dele van die land voorspel. Plaaslike weerkenner George van der Merwe…
26 Aug 1AM 1 min