Ruan Pienaar - Verdediging teen Georgië
Loading player...
Die Toyota Cheetahs sal Vrydagaand op hul verdediging moet staatmaak wanneer hulle in Bloemfontein teen Georgië te staan kom.
Die besoekers is ’n internasionale span wat 11de op die wêreldranglys is, en hulle gaan beslis ’n punt wil bewys voordat hulle volgende week teen die Springbokke te staan kom.
Hulle beskik ook oor spelers soos die 22-jarige Davit Niniashvili, wat beskou word as een van die beste agterlynspelers in Europa.
Die Cheetahs se tussentydse afrigter, Ruan Pienaar, het aan OFM Sport gesê Georgië se agterlynspelers is net so gevaarlik soos hul voorspelers.