
FIC ontdek dermiljoene se vermeende geldwassery
Loading player...
Die Finansiële Intelligensiesentrum het die afgelope jaar byna 100 miljoen Namibiese dollar in verdagte transaksies geïdentifiseer, wat tot verskeie kriminele ondersoeke gelei het. Die sentrum se direkteur Bryan Eiseb 96,9 miljoen dollar wat verdag voorgekom het, is bevries.