Onike het n nuwe enkelsnit "Eers vir my hou" !

Loading player...
Die Afrikaanse musiekwêreld kry 'n opregte en emosionele toevoeging met die vrystelling van Eers Vir My Hou.

Hierdie enkelsnit, geskryf deur Hugo Ludik, Emil Paul, Julanie J en Onike, vertel die storie van ’n paartjie wat hul verhouding vir nou vir hulself wil hou. Die idee agter die enkelsnit is eenvoudig: “Wat die wêreld nie sien nie, kan die wêreld nie seer maak nie.”
9 Jul 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Foreign Feelings, Familiar Sounds

A great conversation with Lyra K about her new single Foreign — a song inspired by travel, discovery, and embracing the unknown.
20 Jan 5 min

Die Hart agter ’n Sterk Voorkoms: Moniek oor Hart van ’n Man

Duik saam met Moniek in Hart van ’n Man: ’n eerlike lied oor die innerlike wêreld van die moderne man, druk om sterk te wees, te voorsien en te presteer, terwyl emosies soms stil bly. Luister hoe onsekerhede en ongesproke stryd agter ’n sterkte voorkoms skuil.
15 Jan 6 min