Onderhoud met Jak de Priester_Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Loading player...
VAN TEEPOTTE TOT BINNELANDERS ☕🎬 | Jak de Priester geseks met die REAL BREKFIS (06:00–09:00)

Luister hier:

Met Binnelanders wat 20 jaar vier, het Jak de Priester wat die temalied geskryf het by ons ingeloer vir ‘n geselsie vol stories, lag en nostalgie.

🎧 Moenie dié geselskap misloop nie !

#RealBrekfis #JakDePriester #Binnelanders20 #RadioTygerberg104FM #LekkerLaggenot

#dierealbrekfis Francois Boyce neville d Benescke Janse van Rensburg Jak De Priester
10 Jul 2025 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes