Neels Volschenk - Georgië en 130 van Vrystaat rugby
Loading player...
Die Toyota Cheetahs se agtsteman Neels Volschenk het nie ekstra motivering nodig vir vanaand se groot kragmeting teen Georgië in Bloemfontein nie.
Die losvoorspeler, wat op ’n jong ouderdom reeds die Cheetahs aangevoer het, is ’n boorling van Bloemfontein, en vir hom is dit iets besonders om in die unie se 130ste bestaansjaar-wedstryd teen ’n internasionale span te speel.
Die Cheetahs wil hulself meet teen ’n jong maar gedugte Lelos-span, en hulle verwag ’n klipharde wedstryd.
Volschenk het aan OFM Sport gesê dis altyd ’n eer om die wit of oranje trui oor sy kop te trek.