
Wynand Kotze gesels oor sy loopbaan as die fopdosser, Tollie Parton.
Loading player...
Beleef die nuus deur die vertellings van dié wat dit self ervaar het. OFM Nuus joernalis Charne van der Merwe neem jou agter die skerms van nuusgebeure om die menslike kant van die storie te onthul. Sy gesels met die mense wat direk betrokke was om die impak van hierdie gebeure op hul lewens te ontdek.