In vandag se episode van Perspektief gesels Jannie Pelser en gaste, Christo van der Rheede, Prof Bernard Bekink en Paul Hoffman oor Suid Afrika se Grondwet
16 Jul 2025
Afrikaans
South Africa
Christianity · News
Jannie Pelser en gaste, Barend La Grange, Ds Schalk van Heerden en Frederik van Dyk gesels oor die tema: Afrikaners in Suid-Afrika: Praat ons by mekaar verby, of is daar nog gemeenskaplike grond?
Vanoggend gesels Jannie Pelser met drie uitsonderlike gaste oor sleutelkwessies wat plaaslik en internasionaal rimpelings veroorsaak: Parlement en die Madlanga-kommissie: Senior advokaat, Adv. Botes, gee vir ons eerstehandse terugvoer oor die vordering van die Parlementêre Ad Hoc-komitee. Die fyn kuns van Diplomasie: Die bekende politieke ontleder, prof. André Duvenhage, bespreek…
Jannie Pelser en gaste, Prof. André Duvenhage, Gert van der Westhuizen en Daniela Ellerbeck, gesels oor Suid-Afrika wat weereens 'n week beleef het waarin politieke ontwikkelinge mekaar teen 'n verstommende tempo opgevolg het. Van omstrede kabinetsaanstellings en diplomatieke verrassings tot Jacob Zuma se besoek aan die Gupta-familie in Indië, die…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.