Kus tot kruin - 🐾’n Luiperd. ’n Strik. ’n Samelewing wat moet kies. 🐾 17 Julie 2025

Loading player...
In Kus tot Kruin vandag die begin van 'n minireeks met episodes wat in jou hart gaan bly lê. Dit begin by ’n pragtige Kaapse Luiperd — simbool van ons wildernis — vasgevang in ’n wrede strik.
Ons begin die mini-reeks wat ondersoek hoe mense ons natuur benader:
👣 Die een kyk met gierige oë – sien rande, pels en trofeë.
💔 Die ander sien lewe, pyn, en ’n wese wat voel.
🌿 Die een trap plat wat hy nie verstaan nie.
❤️ Die ander kniel neer met sorg en respek.
Ons gesels oor die kontras tussen vernietiging en bewaring, wreedheid en empatie, misbruik en verantwoordelike benutting.
📻 Luister weer: en luister weekliks op 90.1 FM / 104.1 FM of aanlyn en laat jou hart beweeg. Hierdie is nie net ’n storie oor ’n dier nie. Dis ’n spieël wat ons wys wie ons wérklik is.
#KusTotKruin #BewaarOnsLuiperds #SFMStreekRadio #LuisterMetJouHart #WildeWysheid #StrikOfSkuiling 🐆💔🌍
17 Jul 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek: 🐛 WINTER GARDEN PESTS ARE ON THE MOVE! 🌿 06 Julie 2026

Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: 🌱 Leaf miners 🐛 Loopers & semi-loopers…
9 Jul 12 min

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! 📅 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereël is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min