Beweeg van oorleef na oorvloed

Loading player...
In vandag se episode van Verhoudingsdinge gesels Deon en Karin met Past. Rene Changuion oor die tema: beweeg van oorleef na oorvloed.
Arnold Mol gee sy lering oor: The Sufferings of Jesus #3
21 Jul English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Die dinge waaroor ons nie praat nie!!

Brescia Bianco Badenhorst (ambassadeur van Elim rehabilitiasie kliniek) gesels prontuit oor haar eie pad van verslawing maar ook haar roeping om 'n verskil te maak!
17 Nov 1 hr 21 min