
Liverpool het sy visier op Ekitike
Loading player...
Liverpool het sy visier nou op die doelskieter van Eintracht Frankfurt, Hugo Ekitike, vir 1,6 miljard Namibiese dollar, na berigte dat Alexander Isak van Newcastle nie te koop is nie. Onsekerheid oor Darwin Nunez se toekoms by Anfield maak die saak meer dringend met The Liverpool Echo wat berig dat die klub oop is vir aanbiedinge vir sleutel-voorspelers. Newcastle se afrigter, Eddie Howe is hoopvol dat Isak by die klub sal bly: