Frankie Dos Reis - Boland Kavaliers en eerste Curriebeker seisoen
Loading player...
Die opwinding heers in die Toyota Cheetahs se kamp voor die 2025 Curriebeker, wat die naweek afskop.
Die Cheetahs sal eerste teen die Boland Kavaliers in Wellington aan die beurt wees, en hulle verwag ’n harde wedstryd.
Die jong vaskopstut, Frankie Dos Reis, sal vir die eerste keer in sy loopbaan in die Curriebeker speel, en hy het aan OFM Sport gesê hy kan nie wag nie.