
SAN werk hard aan sekuriteitsindustrie se nakoming, professionaliteit
Loading player...
Die Sekuriteitsvereniging van Namibië het onlangs verskeie versoeke gerig om die sekuriteitsektor te verbeter. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Celeste Mhunduru, die vereniging se nasionale administrateur, wat 'n opdatering deel.