Kus tot kruin - Die Mini-reeks met groot bewaringsimpak! - 24 Julie 2025

Loading player...
’n Mini-reeks met groot bewaringsimpak!
🐘 Wat sê die manier waarop ons met olifante, hiënas, en ons natuurlike omgewing omgaan van ons as mense?
Vandag kyk Fred eerlik na die moderne mens se houding teenoor die Natuur:
⚖️ Vernietiging vs. beskerming
😔 Apatie vs. aksie
🦹‍♂️ Smokkelhandel vs. wetstoepassing
❤️‍🔥 Onverskilligheid vs. passie van vrywilligers en natuurbewaarders
🎙️ Skakel in vir ’n betekenisvolle gesprek wat jou laat dink – en dalk jou hart roer.
📻 90.1FM | 104.1FM in die Tuinroete | Luister weer:
#KusTotKruin #NatuurBeskerming #SFMStreekRadio #WetsToepassing #Vrywilligers #Olifante #Hiënas #LuisterMet’nDoel #Bewuswording 🌿🦴🚫🧑‍🌾
24 Jul Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

LOERIEFEES 2025 - Laerskool George Suid - 27 Oktober 2025

🪂💥LOERIEFEES 2025 - Dis ’n Fees vir die Gemeenskap – en hierdie jaar kan jy selfs ’n MOTOR WEN! 🚗💨 🪂 Veerlose vlerke - Juf Zani – Gr 4 juffrou en Juf Alphia- Gr 1 juffrou het kom vertel HOEKOM hulle gaan spring. Luister weer: Die SFM span is Saterdag…
27 Oct 12 min

Van Kus tot Kruin – Natuur Nuus van Oral! 🦉🐋 23 Oktober 2025

🌊🐚 Van Kus tot Kruin – Natuur Nuus van Oral! 🦉🐋 Vanoggend op Kus tot Kruin bring ons vir jou vars nuus uit die natuurwêreld: ✨ Drie uiltjies wat grootword in ’n blompot 🌸 🚫 Die verbanning van bulgevegte in Mexico-Stad ná 500 jaar 🦈 Onwettige haaivangste aan ons eie…
23 Oct 16 min