LIFTKLUB | Mike & Rouchelle gesels met Karen Hodges van Limitless

Loading player...
Sy is ‘n heelbrein-praktisein en meester opleier wat die NBI gebruik om beroepsvoorligting te doen, opleiding in heelbrein onderwys (ook program geskryf), kreatiwiteit, leierskap en positiewe sielkunde doen (oa). Haar passie is die kind en om hoop te skep deur moontlikhede uit te lig vir jong mense en hul ‘n insig te gee in wie hul is en hul eie potensiaal te ontgin.
24 Jul Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

LIFTKLUB | Mike gesels met legendariese sportkommentator, Hennie Koortzen

Oor naweke echo sy stem deur die huis van sport ondersteuners regoor die wereld, wanneer hy ons op hoogte hou van al die aksie, nie net tussen die 4-witlyne van n rugby veld nie MAAR ook boks, krieket sokker en atlitiek. Mike gesels met die legendariese sportkommentator, Hennie Koortzen oor…
9 Sep 18 min