
Winter, woestynblomme pryk
Loading player...
Veldblomme pryk reeds in dele van Namakwaland met ‘n goeie afgelope reënseisoen en ‘n vroeë, koue winter wat op ‘n besondere goeie blomjaar dui. Koue weer kan egter nog ‘n rol speel in verdere blomontwikkeling in die aanloop tot die lente. Kosmos 94.1 Nuus het met Piet Swiegers van Klein Aus Vista gepraat oor die stand van blomme in die streek tans.