Verskansingsfondse trek al hoe meer geld, maar die bedryf is nog piepklein

Loading player...
Jacques Conradie, uitvoerende hoof van Pergrine Capital, gesels oor die toenemende gewildheid van verskansingsfondse.
29 Jul 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min