
Finansies sê oor NamPost se oorname van toelaagbetalings
Loading player...
Die finansministerie het aangekondig dat NamPost vanaf 1 Oktober 2025 die landwye kontantverspreiding van maatskaplike toelaes sal hanteer. Dit is daarop gemik om doeltreffendheid en toegang te verbeter. Begunstigdes word versoek om streekvergaderings by te woon vir meer besonderhede. Verdere opdaterings sal via media en gemeenskapskanale gedeel word. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Wilson Shikoto, die ministerie se woordvoerder.