LIFTKLUB | Mike gesels met Johan Ackermann – Nuut aangestelde Hoof Afrigter van die Vodacom Bulls.

Loading player...
Dis amptelik!
Oud-Springbok, Johan Ackermann is aangewys as die nuwe hoofafrigter van die Vodacom Bulls – ’n ervare rugbybrein met ’n indrukwekkende CV.
Ná sy suksesvolle tydperk by die Lions, waar hy die span tot drie agtereenvolgende Super Rugby-eindstryde gelei het, het Ackermann internasionale ervaring opgedoen as hoofafrigter van Gloucester in Engeland én later by die Red Hurricanes in Japan,
Meer onlangs was hy ook betrokke by die nuwe Wereld onder 20 Kampioene, die Junior Springbokke.
Sy terugkeer na Suid-Afrikaanse rugby bring ’n nuwe era van passie en internasionale insig na Loftus Versfeld.
23 Jul 2025 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

LIFTKLUB | Mike gesels met Lynette Beer

In die Maand van liefde gesels Mike met Lynette Beer oor hoe ons nie net op een dag moet fokus nie maar om meer intensioneel te wees om elke dag spesiaal te maak as n SPAN. Ons raak aan die 5 Liefdes tale en watter vrae om te vra om…
11 Feb 13 min

LIFTKLUB | Perimenopause

Mike & Rouchelle gesels met Candice Nichols oor die tekens en belangrikheid om te weet van die veranderings wat in jou liggaam plaasvind tydens Perimenopause
22 Oct 2025 16 min