Gesondheidsake: 💭🐻Hiberneer mense dan ook? - 30 Julie 2025

Loading player...
💭🐻 Hiberneer mense dan ook?” ❄️➡️🌸
Dis die groot vraag aan Gerda vanoggend. Sy vertel van die simboliek en waarde van 'n stadiger wintertyd — en hoe dit dalk deel is van ons Skepper se ritme vir herstel en voorbereiding vir die lente. 🌱
👉 Moet ons ook soms “blare afgooi” soos die bome, en in ‘n laer rat leef om gereed te wees vir nuwe groei?
💡 Gerda gee praktiese laaste winter-raad, sodat jy nie “skeefgetrek” die lente instap nie — maar ligter, rustiger en doelgerig. Gerda gee haar voelgoed-gedagte vir die week!
🎧 Luister gerus weer:
#HartenbosApteek #Gesondheidsgesprekke #WinterWysheid #LenteVoorbereiding #VoelGoedGedagte #HiberneringMenslikGestel
30 Jul 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

🎙️ Gesondheidsake | Parasiete & Biofilms - 30 September 2026

🎙️ Vandag gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek verder oor parasiete en kyk ons onder meer na: 🦠 Wat presies is ’n parasiet-biofilm en waarom kan dit behandeling bemoeilik? 🔬 Hoe word moontlike parasiete met ’n F-skandering ondersoek? 🌙 Is daar ’n verband tussen parasiete en simptome wat…
30 Sep 18 min

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min