Lindie Strydom is terug op TV

Loading player...
Ons ken haar van Egoli-dae. En na 16 jaar keer sy weer terug na die kassie op Suidooster. Sy het gebruik sy haar tallente en gawes om ook ander rolle te vervul soos: TV-Aanbieder, skrywer, spreker, projekorganiseerder en bemarker en nou is sy weer terug op TV. Sy deel haar ervaring en inspirasie met Die Real Brêkfis-span.
31 Jul 2025 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Mansgesondheidsmaand | Dr. Darren Green

Dr. Darren Green gesels op die Real Brêkfis oor mans se geestes-en emosionele gesondheid. Vir hulp met gesteesgesondheid, kontak 0800 456 789 of besoek SADAG se webwerf by www.sadag.org
25 Jun 6AM 12 min

Staat van Beskuldiging | Dr. Michael Louis

Die Real Brekfis span gesels met Dr. Michael Louis oor die Staat van Beksuldiging van Pres Cyril Rhamaphosa - Dr Michael is die voorsitter van “Die vereneging van onafhanklike kandidate - ICA”, medestigter & Voorsitter van “Build one South Africa. Hy is ‘n burgerlike aktivis, iemand wat ons land diep…
24 Jun 2AM 10 min

Francois Boyce | Om jou pa te wees

Gerald Petersen gesels met Francois Boyce oor sy nuwe lied " Om jou pa te wees" wat eksklusief op Radio Tygerberg bekend gestel is. Die lied is geskryf deur die bekroonde Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en vervaardiger Rudi Claase, en vertel die verhaal van die besondere voorreg wat dit is om…
19 Jun 8AM 11 min