Musheko gesels oor oorgrenspyplyn vir groenwaterstof

Loading player...
'n Teoretiese meesterplan ter waarde van 29 miljoen Namibiese dollar vir 'n oorgrens waterstof-pyplyn met Suid-Afrika sal teen middel-2026 ontwikkel word. Die pyplyn sal spilpunte in Lüderitz, Boegoebaai en Saldanhabaai verbind, met 'n deurgang na Gauteng. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Jona Musheko, die woordvoerder van die Groenwaterstofprogram, wat uitbrei.
1 Aug 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Besighede moet 5-sente aanvaar, dis geld: BoN

Die 5-sent-muntstuk is terug in die nuus nadat die Bank van Namibië herbevestig het dat dit steeds ‘n wettige betaalmiddel is, al het produksie in 2019 gestaak. Die bank het 'n waarskuwing aan besighede uitgereik en verklaar dat dit teen die wet is om te weier om die muntstuk te…
20 Aug 8AM 1 min

Drie DA parlementslede in kapingspoging in Philippi

Die nasionale polisie-kommissaris, Fannie Masemola, het ondersoekbeamptes van die Wes-Kaapse Ernstige Geweldsmisdaad-eenheid ontplooi om die verdagtes betrokke by die wrede aanval op drie parlementslede in Philippi, Kaapstad, op te spoor. Die voorsitter van die Parlement se portefeulje-kommittee oor die Polisie, Ian Cameron, en twee van sy DA-kollegas was gister die…
20 Aug 8AM 1 min

Seksuele geweld styg jaar op jaar tydens konflik

Meer as 4 600 gevalle van konflikverwante seksuele geweld is in 2024 aangemeld. Dit is volgens die Verenigde Nasies 'n toename van 25 persent sedert 2023. Seksuele geweld teen kinders het in die afgelope jaar met 35 persent toegeneem. Die meeste gevalle was in die Republiek van Sentraal-Afrika, Demokratiese Republiek…
20 Aug 6AM 1 min

Sandton het nie water nie maar G20 voorbereidings kry aandag

Die DA sê Sandton-inwoners het 'n ernstige watertekort terwyl die roete vir die G20-beraad spesiale aandag kry. Volgens die party, het baie huise en besighede nie water nie, maar beamptes is besig om die Sandton langs die G20 roete in Sandton te inspekteer vir internasionale optiese kabels. Leah Potgieter van…
20 Aug 6AM 1 min