
BetterBond verwelkom 7% repokoers
Loading player...
Die huisleningsonderneming BetterBond verwelkom die Reserwebank se besluit om die terugkoopkoers met 25 basispunte tot sewe-persent te verlaag, wat die prima uitleenkoers op 10,5-persent te staan bring, die laagste sedert 2022. Die nasionale hoof van verkope, Bradd Bendall, sê die skuif bied verligting vir huiseienaars. Hy het aangekondig verbandaansoeke het in die afgelope jaar met 7,4-persent gestyg en 13,6-persent van die aansoeke vir huislenings is toegestaan: