
Kamala skryf boek oor veldtog: 107 Days
Loading player...
Amerika se gewese visepresident, Kamala Harris, het ʼn boek geskryf met die titel, 107 Days. Dit gee ʼn kykie agter die skerms van haar ervaring wat gelei het tot die kortste presidensiële veldtog in moderne geskiedenis. Die boek handel oor haar Withuis-veldtog van die tyd toe oudpresident Joe Biden aan die wedloop onttrek het tot president Donald Trump se oorwinning in November. Harris, wat die eerste vrou kon wees wat Amerika se president word, sê die boek is baie persoonlik: