Gebruik ‘n beursverhandeldefonds om in silwer te belê

Loading player...
Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, deel haar insigte oor hoe ETF’s tot dusver vanjaar gevaar het, en hoe om silwer te verkoop as jy dit reeds aangekoop het.
1 Aug 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Mineraleraad knor vir die nuwe mynbou-wetsontwerp

Die departement van minerale en petroleumbronne het in Mei nuwe mynbouwetgewing bekend gestel wat groot opskudding veroorsaak het. Mzila Mthenjane, uitvoerende hoof van die Minerale Raad, gesels oor waaroor hulle onsteld is en wat die gevolge daarvan sal wees.
19 Aug 12PM 12 min