Skuldberading ontbloot: Wat verbruikers regtig moet weet

Loading player...
'Baie mense dink skuldberading los jou probleme op, maar dit doen nie' – Leonie van Pletzen, die uitvoerende hoof van MFSA.
1 Aug 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min