Deon & Karin gesels met Piet Smit - hulle deel inspirerende waarhede en sy bediening oor al die jare.

Loading player...
Gas: Piet Smit getuig uit sy lewe en sy musiek-bediening van baie jare!! Arnold Mol se reeks - 4de episode "The suffering of Jesus." Tema: " Laat God se Woord ryklik in jou woon."
28 Jul 2025 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Standing tall in trouble!

Deon, Karin en René Changiuon gesels saam: Baie mense weet hoe om vas te staan in moeilike tye, maar weet nie hoe om liefde en seën te ontvang nie!
21 Apr 1 hr 25 min

Die dobbelgogga is oral, is daar hoop!

Deon en Karin gesels saam met Nadia Liebenberg - Sy is 'n geregistreerde berader wat deur haar studies baie ondervinding oor die jare, in hierdie veld opgedoen het. Sy sê daar is hoop as jy in die strik getrap het?
15 Apr 1 hr 19 min