Pieter Bergh - Sege teen die Boland Kavaliers
Loading player...
Die Suzuki Griekwas het gister hul eerste sege van die Curriebeker beklink met ‘n sterk terugvegpoging om met die Boland Kavaliers met 48-39 in Kimberley af te reken.
Die Kwaste moes hard werk vir die oorwinning nadat Boland weens ‘n blitzkrieg van vier drieë in die laaste sewe minute voor rustyd die voortou met 34–19 geneem het.
Die Poubloues het egter ná halftyd teruggeveg en die afrigter Pieter Bergh het aan OFM Sport gesê die halftydpraatjie was heelwat anders gewees.