
Korrektiewe Diens blokkeer pensioen vir ouer gevangenes
Loading player...
Gevangenes van 60 jaar en ouer ontvang nie ouderdomspensioene terwyl hulle in die tronk is nie, aangesien hul behoeftes deur die staat gedek word. Die diens stel die lynministerie in kennis om betalings tydens opsluiting op te skort, maar help om dit weer in te stel voor vrylating. Kosmos 94.1 Nuus het met Sam Shaalulange, adjunkkommissaris-generaal van die diens gepraat.