LIFTKLUB | Die jong sensaie Delano Jooste kom plons neer in die “LAPTOP-SEAT” met sy kitaar in die hand.

Loading player...
Jy’t hom dalk al op die verhoog gesien, dalk op jou speellys gehoor – maar vanmiddag het ons die voorreg gehad om hom hier in Liftklub te hê...
n jong man met ’n groot stem en ’n nog groter hart vir Jesus – Delano Jooste he kom gesels oor sy splinternuwe enkelsnit: “Jesus, my Geliefde.”
30 Jul 2025 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

LIFTKLUB | Mike gesels met Lynette Beer

In die Maand van liefde gesels Mike met Lynette Beer oor hoe ons nie net op een dag moet fokus nie maar om meer intensioneel te wees om elke dag spesiaal te maak as n SPAN. Ons raak aan die 5 Liefdes tale en watter vrae om te vra om…
11 Feb 13 min

LIFTKLUB | Perimenopause

Mike & Rouchelle gesels met Candice Nichols oor die tekens en belangrikheid om te weet van die veranderings wat in jou liggaam plaasvind tydens Perimenopause
22 Oct 2025 16 min