Wat is my regte - ๐Ÿ“œIs 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap?๐Ÿ“œ 05 Agustus 2025

Loading player...
๐Ÿ“œ ๐Ÿ’ฌIs 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap? ๐Ÿ‘ฉโ€โš–๏ธ๐Ÿ“œ
Gevallestudie: Jou geliefde toon vroeรซ tekens van Dementia maar is nog selfstandig. โ€™n Volmag word opgestel om te help met besluite โ€“ maar is dit genoeg? Vandag in Wat is my Regte, bespreek Japie Kruger van Oosthuizen, Marais & Pretorius Ingelyf met Danny die volgende:
๐Ÿ”น Waar โ€™n volmag eindig
๐Ÿ”น Wanneer kuratorskap nodig raak
๐Ÿ”น Wat โ€™n kurator mag doen
๐Ÿ”น Wie as kurator aangestel kan word
๐Ÿ”น En hoe die hofproses werk
โ€™n Waardevolle gids vir enigiemand wat 'n geliefde bystaan. ๐ŸŽง
#Dementia #Volmag #Kuratorskap #Regsadvies #OosthuizenMaraisProkureurs #SFMStreekRadio
5 Aug 2025 Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

โš–๏ธ WAT IS MY REGTE? | Wanneer advertensies die lyn oorsteekโ€ฆ07 Julie 2026

Kan 'n advertensie misleidend wees, selfs al bevat dit nie direkte onwaarhede nie? ๐ŸŽ™๏ธ Danny gesels met Millisante van PH Attorneys Southern Cape oor wat die wet sรช oor misleidende advertensies, verbruikersbeskerming en die rol van die Advertising Regulatory Board (ARB). ๐ŸŽง Luister weer na hierdie insiggewende gesprek: ๐Ÿ“ปSkakel inโ€ฆ
8 Jul 15 min