
ANC-jeugliga eis handelsbeleid na tariewe
Loading player...
Die ANC-jeugliga sê hulle eis die vinnige en beslissende instel van 'n handelsbeleid ná Amerika se aankondiging oor 30-persent-tariewe op Suid-Afrikaanse uitvoere. President Cyril Ramaphosa het tydens die ANC se nasionale uitvoerende komiteevergadering in Ekurhuleni gesê die regering sal maatreëls instel om die veerkragtigheid van die ekonomie en toekomstige uitvoere te verseker. Die Liga se woordvoerder, Zama Khanyase, sê progressiewe beleidsaankondigings gaan te dikwels nie gepaard met praktiese uitvoering nie: