
Twyfel oor dorpsrade se skuldinvordering weens 'korrupsie'
Loading player...
Nog reaksie word ontvang op die opdrag deur die minister van stedelike ontwikkeling, James Sankwasa, dat alle plaaslike owerhede nie kontrakte met RedForce Debt Management moet hernu of toeken nie. Kosmos 94.1 Nuus het nog reaksie gekry by Immanuel Festus van Walvisbaai se Backyard Tenants-groep.