#DieGrrootTrek - Brendan Peyper (Rooivlag)

Loading player...
Brendan Peyper kom kuier saam met Doepie en Nina op die GrootTrek. Hy sing sy nuutste enkelsnit, Rooi Vlag, akkoesties en deel sy hart oor die storms wat die afgelope 2 jaar om hom woed... Hy gee ook vir ons 'n ekslusiewe kykie na 'n liedjie wat nog nooit voorheen in die publiek gesing is nie.
5 Aug 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min