
Net nog enetjie | Tariewe, Kill the Boer en die handsak vol omkoopgeld | Ep. 50
Loading player...
In hierdie week se episode van Net nog enetjie bespreek Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor ’n breë spektrum sake – van wêreldwye handelskrisisse en regeringsretoriek tot dapper joernalistiek wat korrupsie met ’n handsak vol omkoopgeld oor die kop slaan.
Chapters
- 00:00 Welkom terug
- 01:46 Tariewe, tariewe en tariewe
- 09:39 Mbalula se Kill the boer-tirade
- 16:26 Pieter-Louis Myburgh en die handsak vol omkoopgeld

